This feature requires the Standard edition. You are running the Trial edition or your site domain is not associated with your license key. Please visit www.packflash.com to purchase an upgrade or add your domain.

11/2/2011

TREE ANN

Opera, 8 October - 6 November

- Recommend Recommend - Email to a friend Email to a friend
- -

Na die uiters suksesvolle Ons Vir Jou, wat oor die Boere-oorlog gehandel het, kry ons nou ’n storie oor die grensoorlog. “Dis die oorlog wat ons almal ken”, sê Opperman, “ en in baie gevalle nog nooit mee vrede gemaak het nie. Kyk hoeveel van die manne wat grens toe was, loop rond met emosionele probleme as gevolg van daardie oorlog, omdat ons nooit ge-debrief is nie. Ek vertel die verhaal van die oorlog met al sy komiese en sy tragiese situasies – en dit in ‘n musiekspel met die mooiste musiek denkbaar. Die seuns wat geval het op die grens, is in Freedom Park ontken. Met Tree Aan! wil ek hulle vereer.”

 

Die hartroende teks vertolk deur ’n sterbelaaide rolverdeling met pragtige musiek soos net Opperman en Neethling kan, skouspelagtige stele en oorspronklike staaldak, webbing en geweer uit die tagtigs, maak hierdie produksie een van die móét-sien-ervarings van 2011.

Ticket Prices: R125 - R235